Modesto
Voorkoms
| Modesto | |
| Bynaam: Motown | |
| Leuse: Water Wealth Contentment Health | |
| Land | |
|---|---|
| Staat | Kalifornië |
| Distrik | Stanislaus |
| Regering | |
| - Burgemeester | Jim Ridenour |
| Oppervlakte | |
| - Totaal | 93,1 km² (35,9 myl²) |
| Bevolking (2009) | |
| - Totaal | 210 096 |
| - Digtheid | 2 037,4/km² (5 276,8/myl²) |
| Areakode(s) | 209 |
| Webwerf: www.modestogov.com | |
Modesto is die 16de grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Kalifornië. Die stad het 'n bevolking van 210 096 in 2009 gehad.
Geografie
[wysig | wysig bron]Modesto is geleë in sentraal-Kalifornië, omtrent 92 myl oos van San Francisco en 74 myl suid van Sacramento (Kalifornië se hoofstad).
Demografie
[wysig | wysig bron]2000
[wysig | wysig bron]In 2000 het die stad 'n bevolking van 188 856 gehad: 69,58% wit, 3,97% swart of Afro-Amerikaans, 25,58 Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners, 1,24% Amerikaanse inboorlinge, 6,03% Asiaties, 0,5% Pasifiese eilanders.

