Fiorano Modenese
Voorkoms
Fiorano Modenese Città di Fiorano Modenese | |
|---|---|
| Koördinate: 44°32′N 10°49′O / 44.533°N 10.817°O | |
| Land | |
| Streek | Emilia-Romagna |
| Provinsie | Modena |
| Regering | |
| • Burgemeester | Claudio Pistoni |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 26,4 km2 (10,2 vk. myl) |
| Hoogte | 115 m (377 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 17 041 |
| • Digtheid | 650/km2 (1 700/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+1 (MET) |
| • Somertyd | UTC+2 (MEST) |
| Poskode | 41042 |
| Skakelkodes | 0536 |
| Webwerf | comune.fiorano-modenese.mo.it |
Fiorano Modenese (Italiaans: Città di Fiorano Modenese) is 'n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italië, ongeveer 45 km wes van Bologna en 15 km suidwes van Modena. Buurmunisipaliteite is Formigine, Sassuolo en Maranello.
Ferrari se eie toetsbaan, die Fiorano-baan, is op die grens van Maranello geleë.
Die dorp het in 2014 'n bevolking van ongeveer 70 393 gehad en het 'n oppervlakte van 131.54 km².
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Fiorano Modenese.