Modena
Voorkoms
Modena | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 44°38′41″N 10°55′32″O / 44.64472°N 10.92556°O | |
| Land | |
| Streek | Emilia-Romagna |
| Provinsie | Modena |
| Regering | |
| • Burgemeester | Giorgio Pighi |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 182,7 km2 (70,5 vk. myl) |
| Hoogte | 34 m (112 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 184 525 |
| • Digtheid | 980/km2 (2 500/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+1 (MET) |
| • Somertyd | UTC+2 (MEST) |
| Poskode | 41100 |
| Skakelkodes | 059 |
| Webwerf | comune.modena.it |
Modena (Latyn: Mutina) is 'n stad in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italië. Die stad het 'n bevolking van 184 525 in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 182,7 km². Die ensemble van Modena met die katedraal, die Torre Civica en die Piazza Grande is in 1997 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Modena.- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy