Embrose Papier
Voorkoms
| |||||
| Volle naam | Embrose Cheldon Papier | ||||
|---|---|---|---|---|---|
| Geboortedatum | 25 April 1997 | ||||
| Geboorteplek | Clanwilliam, Suid-Afrika | ||||
| Lengte | 171 cm | ||||
| Massa | 80 kg | ||||
| Skool | Hoërskool Garsfontein | ||||
| Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
| Rugbyloopbaan | |||||
| Loopbaan as speler | |||||
| Posisie(s) | Skrumskakel | ||||
| Jeugspanne | |||||
| Jare | Span | ||||
| 2010 2013– |
Boland Cavaliers Blou Bulle | ||||
| Provinsiale- / Staatspanne | |||||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
| 2018– | Blou Bulle | 3 | (15) | ||
| korrek soos op 17 September 2018. | |||||
| Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
| 2018– | Bulls | 10 | (5) | ||
| korrek soos op 17 September 2018. | |||||
| Nasionale span(ne) | |||||
| Jare | Land | Weds | (pte) | ||
| 2014–2015 2016–2017 2018– |
SA Skole Junior Bokke |
6 6 3 |
(15) (10) (0) | ||
| korrek soos op 17 September 2018. | |||||
Embrose Papier (gebore te Clanwilliam op 25 April 1997) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Blou Bulle en die Bulls in Superrugby speel.
Papier maak sy debuut vir die Springbokke teen Wallis op 2 Junie 2018 in Washington, D.C., op die ouderdom van 21.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Embrose Papier.- SA rugby profiel Geargiveer 28 April 2020 op Wayback Machine
- itsrugby.co.uk profiel
| Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |