Andries Coetzee
Voorkoms
| |||||
| Bynaam | Boeboes | ||||
|---|---|---|---|---|---|
| Geboortedatum | 1 Maart 1990 | ||||
| Geboorteplek | Bethal, Suid-Afrika | ||||
| Lengte | 1,81 m | ||||
| Massa | 92 kg | ||||
| Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
| Rugbyloopbaan | |||||
| Loopbaan as speler | |||||
| Posisie(s) | Heelagter, losskakel of vleuel | ||||
| Springbokno. | 886 | ||||
| Amateurspanne | |||||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
| 2012 | Jong Leeus | 4 | (20) | ||
| korrek soos op 17 September 2018. | |||||
| Provinsiale- / Staatspanne | |||||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
| 2012- | Goue Leeus | 49 | (83) | ||
| korrek soos op 17 September 2018. | |||||
| Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
| 2012- | Lions | 79 | (64) | ||
| korrek soos op 17 September 2018. | |||||
| Nasionale span(ne) | |||||
| Jare | Land | Weds | (pte) | ||
| 2017- | 13 | (0) | |||
| korrek soos op 17 September 2018. | |||||
Andries 'Boeboes' Coetzee (gebore 1 Maart 1990) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy kan in verskeie posisies in die agterlyn funksioneer. Hy verteenwoordig die Goue Leeus in die Curriebeker-reeks en die Lions in Superrugby.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Andries Coetzee by SARugby.co.za
- Andries Coetzee by itsrugby.co.uk