Arduino
Voorkoms
| Arduino | |
Ontwikkelingsomgewing
| |
| Skrywer | Arduino |
|---|---|
| Ontwikkelaar | Arduino |
| Nuutste weergawe | 1.8.2/ 22 Maart 2017 |
| Programmeertaal | C en C++ en AVR-Assembler (IDE: Java) |
| Bedryfstelsel | Windows, Linux, macOS |
| Kategorie | Vrye hardeware |
| Lisensie | LGPL/GPL (Vrye sagteware) |
| Webblad | arduino.cc |

Arduino is 'n maatskappy wat oopbron rekenaarhardeware en -sagteware ontwerp en versprei. Die maatskappy spesialiseer in enkelbord mikrobeheerders en mikrobeheerder-stelletjies wat daarop gemik is om dit maklik te maak vir nuwelinge om digitale toestelle te bou wat fisiese voorwerpe beheer. Die gewildheid van die maatskappy se produkte is hoofsaaklik te wyte daaraan dat die ontwerp van die borde asook die sagteware onder die GNU Algemene Publieke Lisensie versprei word.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Arduino se Amptelike Webwerf". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Junie 2017. Besoek op 20 Junie 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Arduino.- (en) arduino.cc – Amptelike webwerf
- (en) arduino.org – Amptelike webwerf