WinSCP
Voorkoms
| WinSCP | |
Screenshot van WinSCP se 5.5.2-weergawe
| |
| Skrywer | Martin Přikryl |
|---|---|
| Aanvanklike vrystelling | 2000 |
| Nuutste weergawe | 5.7.6/ 4 November 2015 |
| Programmeertaal | C++ |
| Bedryfstelsel | Microsoft Windows |
| Grootte op skyf | 5,5 MB |
| Beskikbaar in | 38 tale[1] |
| Kategorie | FTP-kliënt |
| Lisensie | GNU GPL |
| Webblad | winscp.net |
WinSCP is 'n grafiese, oopbron, Secure Shell en File Transfer Protocol-kliënt vir Microsoft Windows. Die ouer SCP-protokol word ook ondersteun. Die hooffunksie van die program is om lêers veilig tussen 'n lokale en 'n eksterne rekenaar te kopieer.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "WinSCP Translations". winscp.net (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2019. Besoek op 24 April 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie WinSCP.- (en) Amptelike WinSCP webwerf
- (en) SourceForge projekbladsy