Turffontein
Voorkoms
Turffontein | |
|---|---|
Turffonteinrenbaan | |
| Koördinate: 26°14′41″S 28°2′23″O / 26.24472°S 28.03972°O | |
| Land | |
| Provinsie | Gauteng |
| Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 2,63 km2 (1,02 vk. myl) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| • Totaal | 15 887 |
| • Digtheid | 6 041/km2 (15 650/vk. myl) |
| Rasverdeling (2011) | |
| • Wit mense | 8.7% |
| • Indiërs/Asiërs | 2.0% |
| • Bruin mense | 5.7% |
| • Swart mense | 82.4% |
| • Ander | 1.1% |
| Taal (2011) | |
| • Zoeloe | 22.1% |
| • Engels | 17.5% |
| • Xhosa | 15.0% |
| • Ndebele | 7.3% |
| • Ander | 38.1% |
| Skakelkode | 011 |
Turffontein is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.
Die Turffonteinrenbaan, wat in 1887 vir perdewedrenne gestig is, is hier geleë.
Groep Twee sing van die voorstad in hul liedjie Die brakke van Turffontein.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Turffontein". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei.