Gaan na inhoud

Spoor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Spoor is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1975 vrygestel is.[1] Die film is deur Howard Rennie geregisseer en vervaardig deur Cheetah Films.[1]

Sinopsis

[wysig | wysig bron]

Die draaiboek vir die film is gegrond op 'n ware gebeurtenis wat fokus op Kaptein Knox (Giles Ridley) se strewe om Generaal Christiaan de Wet op te spoor en in hegtenis te neem.[1]

Rolverdeling

[wysig | wysig bron]

Die rolverdeling is Giles Ridley (as Kaptein Knox), Dawie van Heerden (as De Wet), George Jackson, Victor Melleney, Keith van der Watt, Ian Yule, Ivor Kissin, en Danie Smuts.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Steyn, Christa. Die argivering van die Afrikaanse film (1916 – 2014). MA-verhandeling: Universiteit van die Vrystaat.