Gaan na inhoud

Simuliidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Simuliidae
Simulium trifasciatum
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Arthropoda
Klas: Insecta
Orde: Diptera
Suborde: Nematocera
Infraorde: Culicomorpha
Familie: Simuliidae
Newman, 1834
Subfamilies

Die swartmuggies (Simuliidae) is 'n familie van insekte wat tot die orde Diptera (tweevlerkiges) hoort. Die spesies is klein, 2-3 mm groot en is swart, harde muggies met 'n konvekse bors. Die voelers is korter as die kop. Die larwes leef in lopende water terwyl die volwassenes bloedsuiers is. Die familie is ernstige plae van vee en daar is tans 65 spesies bekend.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]