Simone Battle
Voorkoms
	
	
| Simone Battle | |
|   | |
| Geboortenaam | Simone Sherish Battle | 
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans | 
| Beroep(e) | Aktrise | 
| Aktiewe jare | 2006–2014 | 
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Simone Battle (17 Junie 1989 – 5 September 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent We the Party (2012) en in die televisiereeks Zoey 101 (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: We the Party
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: Zoey 101
 
	