Shurugwi
Voorkoms
Shurugwi (vroeër Selukwe) | |
|---|---|
| Koördinate: 19°40′0″S 30°00′0″O / 19.66667°S 30.00000°O | |
| Land | |
| Provinsie | Midlands |
| Bevolking | |
| • Totaal | 21,905 |
| Tydsone | UTC+2 (SAT) |
Shurugwi (voorheen bekend as Selukwe) is 'n nedersetting in die Midlands-provinsie, in Zimbabwe. Die dorp is in 1899 gestig en volgens die 1992-sensus het Shurugwi 'n bevolking van 16 138 gehad.