Shere
Voorkoms
Shere | |
|---|---|
Die Coleweg ingang by Shere | |
| Koördinate: 25°47′30″S 28°21′30″O / 25.79167°S 28.35833°O | |
| Land | |
| Provinsie | Gauteng |
| Munisipaliteit | Stad Tshwane |
| Hoofplek | Pretoria |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 3,26 km2 (1,26 vk. myl) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| • Totaal | 47 |
| • Digtheid | 14/km2 (40/vk. myl) |
| Rasverdeling (2011) | |
| • Wit mense | 57,5% |
| • Swart mense | 42,6% |
| Taal (2011) | |
| • Afrikaans | 53,2% |
| • Engels | 31,9% |
| • Zoeloe | 8,5% |
| • Noord-Sotho | 2,1% |
| • Ander | 4,3% |
| Poskode (strate) | 0084 |
Shere is 'n klein woonbuurt in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dit het oorspronklik as klein landbouhoewes buite die stad ontstaan, maar het die afgelope 20 jaar totaal verstedelik weens flinke residensiële uitbreiding na die ooste van Pretoria.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Shere". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei.
