Sarh
Voorkoms
Sarh ساره (ar) Fort Archambault (voorheen) | |
|---|---|
Skildery van Fort Archambault in 1926 deur Alexander Yakovlev. | |
| Koördinate: 09°09′00″N 18°23′00″O / 9.15000°N 18.38333°O | |
| Land | |
| Region | Moyen-Chari |
| Department | Barh Koh |
| Sub-Prefektuur | Sarh |
| Hoogte | 347 m (1 138 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 108 061 |
| Tydsone | UTC+1 (EST) |
Sarh (Arabies: ساره; voorheen Fort Archambault) is die derde grootse stad in Tsjad, na die hoofstad N'Djamena en Moundou, en het in 2008 'n bevolking van 108 061 gehad.[1] Sarh is net noord van die grens met die Sentraal-Afrikaanse Republiek, langs die Sharirivier geleë.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) "Sarh". Encyclopædia Britannica. Besoek op 5 April 2019.