Samararivier
Voorkoms
| Samararivier | |
|---|---|
| Monding | Wolga |
| Stroomgebied | Rusland |
| Lengte | 594 km |
| Gemiddelde afloop | 50 m³/s |
| Stroomgebiedopp. | 46 500 km² |
Die Samara (Russies: Сама́ра) is ’n 594 km lange rivier in die Europese deel van Rusland. Die stad Samara is by die samevloei van die Wolga- en Samarariviere geleë.
