Reading
Voorkoms
Reading | |
|---|---|
Stad & Borough | |
Die binnestad van Reading | |
| Koördinate: 51°27′15″N 0°58′23″W / 51.45417°N 0.97306°W | |
| Land | |
| Land | Engeland |
| Graafskap | Berkshire |
| Stigting | 871 |
| Stadstatus | 1086 |
| Oppervlak | |
| • Stad & Borough | 50,35 km2 (19,44 vk. myl) |
| • Stedelik | 40,4 km2 (15,6 vk. myl) |
| Hoogte | 61 m (200 ft) |
| Bevolking | |
| • Stad & Borough | 232 662 |
| • Digtheid | 3 817/km2 (9 890/vk. myl) |
| • Stedelik | 318 705 |
| Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
| • Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
| Poskode | RG |
| Skakelkodes | 0118 |
| Webwerf | reading.gov.uk |
Reading is 'n stad en 'n borough,[1] geleë in die Engelse graafskap Berkshire. In die 2010-sensus het die borough 'n bevolking van sowat 232 662 en 'n oppervlakte van 40,40 km² gehad. Die borough het die status van 'n unitary authority.
Groter Reading (die stad met voorstede) het in die 2001-sensus 'n bevolking van sowat 369 804 en 'n oppervlakte van 50,35 km² gehad.
Reading is in 871 (of eerder) gestig en het in 1086 (of eerder) die status van stad ontvang.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Catherine, Hertogin van Cambridge (1982), prinses
- Mike Oldfield (1953), musikant
- Kate Winslet (1975), aktrise en sangeres
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Die huidige stad val saam met die borough.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Die Engelstalige Wikipedia
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]| Wikimedia Commons bevat media in verband met Reading. |