Ranjit Singh
Voorkoms
	
	
| Ranjit Singh ਰਣਜੀਤ ਸਿੰਘ  | |
|---|---|
| Maharaja van Punjab Sher-e-Punjab (Leeu van Punjab) Maharaja van Lahore Sarkar Khalsa (Staatshof van Khalsa) Here van die Vyf Riviere  | |
| Uitbeelding van Ranjit Singh, Maharaja van Punjab | |
| Bewind | 12 April 1801 – 27 Junie 1839 | 
| Kroning | 12 April 1801 | 
| Gebore | 13 November 1780 | 
| Gujranwala, Sukerchakia Misl (nou in Pakistan) | |
| Gesterf | 27 Junie 1839 (op 58) | 
| Lahore, Punjab, Sikh-ryk (nou in Pakistan) | |
| Samadhi of Ranjit Singh in Lahore, Punjab, Pakistan | |
| Opvolger | Kharak Singh | 
| Vader | Maha Singh | 
| Moeder | Raj Kaur | 
Maharaja Ranjit Singh (Pandjabi: ਮਹਾਰਾਜਾ ਰਣਜੀਤ ਸਿੰਘ, 13 November 1780 – 27 Junie 1839) was die stigter van die Sikh-ryk, wat in die vroeë 19de eeu in die Indiese subkontinent ontstaan het. Die ryk wat hoofsaaklik in die Punjab-gebied gebaseer was, het van 1799 tot 1849 bestaan. Lahore was die ryk se hoofstad.
Ná Ranjit Singh se dood het sy ryk 'n deel van Brits-Indië geword.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
 Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ranjit Singh.- (en) "Ranjit Singh". Encyclopædia Britannica. Besoek op 7 Augustus 2019.