Perm
Voorkoms
	
	
- Vir ’n artikel oor die krai met dieselfde naam, sien Perm-krai. Vir die geologiese tydperk, sien Perm (geologie).
| Perm Пермь | |
|---|---|
| Stad | |
|  | |
|  Die ligging van Perm-krai in Rusland | |
| Koördinate: 58°00′N 56°19′O / 58.000°N 56.317°O | |
| Land |  Rusland | 
| Deelgebied | Perm-krai | 
| Stigting | 1723 | 
| Regering | |
| • Tipe | Stad-okroeg | 
| • Burgemeester | Igor Sapko | 
| Bevolking | |
| • Totaal | 1 026 477 | 
| Tydsone | UTC+5 (UTC+05:00) | 
| Webwerf | http://www.gorodperm.ru/ | 
Perm (Russies: Пермь; Komi: Перым, Perim) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Perm-krai. Die bevolking in 2014 was 1 026 477. Die stad is geleë aan die oewers van die Kama-rivier in die Europese deel van Rusland naby die Oeralgebergte.
Naam
[wysig | wysig bron]Die stad se naam is in 1940 na Molotof verander, maar in 1957 terugverander na Perm.
Susterstede
[wysig | wysig bron] Agrigento,  Italië Agrigento,  Italië
 Duisburg, Duitsland (2007) Duisburg, Duitsland (2007)
 Louisville, Verenigde State van Amerika (1994) Louisville, Verenigde State van Amerika (1994)
 Oxford, Verenigde Koninkryk (1995) Oxford, Verenigde Koninkryk (1995)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Perm in Engels Geargiveer 14 Julie 2007 op Wayback Machine
- Amptelike webtuiste van die stadsraad Geargiveer 16 November 2009 op Wayback Machine
- Amptelike webtuiste van die stad
- Geskiedenis Geargiveer 30 September 2000 op Wayback Machine
- Plekke om te sien
- Algemene inligting
 Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Perm. Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Perm.
 Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
 
	



