Pascal Wehrlein
Voorkoms
| Pascal Wehrlein | |
|---|---|
Pascal Wehrlein in 2014
| |
| Geboortedatum | 18 Oktober 1994 |
| Geboorteplek | Sigmaringen, Duitsland |
| Nasionaliteit | |
| Ou span(ne) | Manor Racing-Mercedes[1] |
| Motornommer | 94 |
| Inskrywings | 40 (39 begin) |
| Kampioenskappe | 0 |
| Oorwinnings | 0 |
| Podiums | 0 |
| Loopbaanpunte | 6 |
| Voorste wegspronge | 0 |
| Vinnigste rondtes | 0 |
| Eerste F1-wedren | 2016 Australiese Grand Prix |
| Laaste inskrywing | 2017 Aboe Dhabi Grand Prix |
| Laaste seisoen | 2017 |
| Verlede jaar plek | 18de (5 punte) |

Pascal Wehrlein (gebore 18 Oktober 1994) is 'n jong Duitse Formule Een renjaer wat vir Sauber-Ferrari in 2017 gejaag het. Hy het voorheen aan die Duitse Toermotormeesters (DTM) deelgeneem, en het die titel vir Mercedes-Benz se HWA AG-span in 2015 verower.
In 2014 word Wehrlein die jongste renjaer om 'n DTM-ren te wen (op ouderdom 19) asook die jongste renjaer om die titel te verower in 2015 op ouderdom 21.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Parkes, Ian (10 Februarie 2016). "Manor strengthens Mercedes link with Pascal Wehrlein 2016 F1 deal". autosport.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2017. Besoek op 10 Februarie 2016.