Outapi
Voorkoms
Outapi Ombalantu | |
|---|---|
Dorp | |
| Koördinate: 17°31′S 15°0′O / 17.517°S 15.000°O | |
| Land | |
| Streek | Omoesati |
| Regering | |
| • Burgemeester | Selma Asino |
| Bevolking | |
| • Totaal | 13 664 |
| Tydsone | UTC+1 (Wes-Afrikatyd) |
| [1] | |
Outapi is 'n dorp in die noorde van Namibië en die hoofstad van die Omoesati-streek. Die dorp het 13 664 inwoners (2023) en is teenaan die grens met Angola, 90 km noordwes van die naaste groot dorp, Oshakati.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Outapi se hoofstraat
-
Opelugmark in Outapi
-
Ombalantu se reuse kremetartboom
-
Die voormalige Suid-Afrikaanse Weermagbasis in Outapi.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Table 4.2.2 Urban population by Census years (2001 and 2011)" (PDF). Namibia 2011 - Population and Housing Census Main Report. Namibia Statistics Agency. p. 39. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 2 Oktober 2013. Besoek op 10 September 2013.