Ningbo
Voorkoms
Ningbo 宁波 | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 29°52′00″N 121°33′00″O / 29.86667°N 121.55000°O | |
| Land | |
| Provinsie | Zhejiang |
| Regering | |
| • Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Wang Huizhong (王辉忠) |
| • Burgemeester | Liu Qi (刘奇) |
| Oppervlak | |
| • Stad | 9 816 km2 (3 790 vk. myl) |
| Hoogte | 150 m (488 ft) |
| Bevolking | |
| • Stad | 7 605 700 |
| • Digtheid | 770/km2 (2 000/vk. myl) |
| • Stedelik | 3 491 000 |
| • Metro | 3 491 000 |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 315000 |
| Skakelkodes | 574 |
| Webwerf | ningbo.gov.cn |
Ningbo (Chinees: 宁波) is 'n stad in die Chinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 7 605 700 in 2010.
Ningbo is geleë in die ooste van China aan die monding van die Yangtze in die Oos-Chinese See. Die stad is een van die oudste in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 7000 jaar.
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Ningbo. |