Naby-oop-sentraalklinker
Voorkoms
Sien ook: IFA, Konsonante
| Voor | Naby-voor | Sentraal | Naby-agter | Agter | |
| Geslote | |||||
| Naby-geslote | |||||
| Geslote-mid | |||||
| Mid | |||||
| Oop-mid | |||||
| Naby-oop | |||||
| Oop | |||||
Waar simbole in pare voorkom verteenwoordig
die een na regs 'n geronde klinker.
die een na regs 'n geronde klinker.
| IFA – getal | 324 |
| IFA – text | ɐ |
| Entiteit | ɐ |
| X-SAMPA | 6
|
| Kirshenbaum | &"
|
Die Naby-oop-sentraalklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is [ɐ], en die ekwivalente X-SAMPA simbool is 6.