Musaceae
Voorkoms
| Musaceae | |
|---|---|
| Musa × paradisiaca | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| (geen rang): | |
| (geen rang): | |
| (geen rang): | |
| Orde: | |
| Familie: | Musaceae |
| Genera | |
| ██ Verspreiding | |
Musaceae is die piesang-familie wat hoort tot die orde Zingiberales. Wêreldwyd hoort daar slegs nege spesies tot die familie waarvan vier in Suider-Afrika voorkom en daarvan is een 'n boom.
Spesies
[wysig | wysig bron]- Piesang (Musa paradisiaca)
- Wildepiesang (Ensete ventricosum)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Angiosperm Phylogeny Group (2009). "An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III". Botanical Journal of the Linnean Society. 161 (2): 105–121. doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 25 Mei 2017. Besoek op 26 Junie 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Musaceae.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Musaceae