Mergan Chetty
Voorkoms
	
	
| Mergan Chetty | |
Lid van die parlement 
 | |
Persoonlike besonderhede 
 | |
|---|---|
| Gebore | 17 Januarie 1968 | 
| Politieke party | Demokratiese Alliansie | 
Mergan Chetty (gebore 17 Januarie 1968) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.