Krasa
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Krasa Краса | |
|---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
| Koördinate: 45°47′01″N 47°42′58″O / 45.78361°N 47.71611°O | |
| Land | |
| Deelgebied | Astrachan-oblast |
| Rajon | Ikrjanoje |
| Bevolking | |
| • Totaal | 105 |
| Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
| Poskode | 416364 |
Krasa (Russies: Краса) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Zjitnoje Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Ikrjanoje-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die letterlike betekenis van die dorpie se Russiese naam is "skoonheid".
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Krasa 105 inwoners gehad. Etniese Russe en Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 14 Julie 2023.