Gaan na inhoud

Jan Shepard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jan Shepard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Angela Sorbello
Geboorte (1928-03-19)19 Maart 1928
Sterfte 17 Januarie 2025 (op 96)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jan Shepard (19 Maart 1928 - 17 Januarie 2025) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Paradise, Hawaiian Style (1966) en in die televisiereekse Waterfront (1954), Captain Midnight (1954), en Then Came Bronson (1969).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1959: Attack of the Giant Leeches
  • 1962: Third of a Man
  • 1966: Paradise, Hawaiian Style

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1954: Waterfront
  • 1954: Captain Midnight
  • 1956: Dr. Christian
  • 1960: The Clear Horizon
  • 1969: Then Came Bronson

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]