Interpol
Voorkoms
	
	
Interpol
| Industrie | activities of extraterritorial organizations and bodies  | 
|---|---|
| Datum van stigting of ontstaan | 7 September 1923  | 
| Amptelike naam | The International Criminal Police Organization – INTERPOL, ORGANISATION INTERNAT POLICE CRIMINELLE  | 
| Inheemse etiket | Interpol  | 
| Kantoor gehou deur hoof van die organisasie | President van Interpol  | 
| Voorsitter | Ahmed Naser Al-Raisi  | 
| Sekretaris-generaal | Jürgen Stock  | 
| Korporatiewe beampte | Alexander Prokopchuk  | 
| Amptelike taal | Engels, Frans, Spaans, Arabies  | 
| Motto teks | Connecting police for a safer world, Relier les polices pour un monde plus sûr  | 
| Land | Frankryk  | 
| Wettige vorm | Q112176659  | 
| Stingtingsplek | Wene  | 
| Vennootskap met | Internasionale Burgerlugvaartorganisasie  | 
| Ligging van hoofkantoor | Lyon  | 
| Vervang | International Criminal Police Commission  | 
| Amptelike webwerf | https://interpol.int  | 
| Diensarea | wêreldwyd  | 
| Official observer status in organization | World Intellectual Property Organization, Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies  | 

Die Internasionale Polisie-Organisasie of INTERPOL (Engels: International Criminal Police Organization, Frans: Organisation internationale de police criminelle), is 'n intergoewermentele organisasie wat internasionale polisiesamewerking fasiliteer. Interpol is in 1923 as die Internasionale Kriminele Polisie-Kommissie (ICPC) gestig; dit het INTERPOL as telegrafiese adres in 1946 gekies, en is as 'n algemene naam vir die organisasie in 1956 begin gebruik.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Name and logo" (in Engels). INTERPOL. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2019. Besoek op 31 Maart 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron] Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Interpol. Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Interpol.
- Amptelike webwerf
 
	
