Informix
Voorkoms
| Informix | |
| Ontwikkelaar | IBM |
|---|---|
| Nuutste weergawe | IBM Informix 12.10.xC4/ 17 Junie 2014 |
| Programmeertaal | C, C++, assembly |
| Bedryfstelsel | kruisplatform |
| Kategorie | RDBMS |
| Lisensie | Proprietary EULA |
| Webblad | 01.ibm.com/software/data/informix |
Informix is 'n familie van relasionele databasisbestuurstelsel produkte wat deur IBM uitgegee word. Die sagteware word meestal gebruik ter ondersteuning van stelsels wat transaksie-prosessering doen, maar word ook vir data-analise ingespan.
IBM koop die Informix-tegnologie in 2001 oor van 'n maatskap genaamd "Informix Software".
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) IBM se amptelike Informix webblad[dooie skakel]
- (en) Die Internasionale Infomix Gebruikersgroep