Helena Michell
Voorkoms
| Helena Michell | |
| Geboorte | 1963 (62–63 jaar oud) |
|---|---|
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Helena Michell (gebore 1963) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maurice (1987) en The NeverEnding Story II: The Next Chapter (1990), en in die televisiereeks Footballers' Wives (2002).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1987: Maurice
- 1988: The Deceivers
- 1990: The NeverEnding Story II: The Next Chapter
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2002: Footballers' Wives
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1987: Miss Marple: At Bertram's Hotel
- 1988: Number 27
- 2005: Wallis & Edward