HAProxy
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| HAProxy | |
| Skrywer | Willy Tarreau |
|---|---|
| Aanvanklike vrystelling | 16 Desember 2001 |
| Nuutste weergawe | 3.2.0[1] |
| Nuutste betaweergawe | 3.3-dev3[2] |
| Programmeertaal | C |
| Bedryfstelsel | Linux, FreeBSD, OpenBSD, Solaris (8/9/10), AIX (5.1–5.3) |
| Lisensie | GNU Algemene Publieke Lisensie Weergawe 2 |
| Webblad | www |
HAProxy is vrye en oopbron sagteware wat TCP- en HTTP-gebaseerde toepassings van 'n hoëbeskikbaarheids-lasbalanseerder en -instaanbediener voorsien wat versoeke na meerdere bedieners versprei.[3] Dit is in C geskryf en is bekend daarvoor dat dit vinnig en doeltreffend i.t.v. prosesseerder- en geheueverbruik is.[4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Release 3.2.0". 28 Mei 2025. Besoek op 16 Junie 2025.
- ↑ "Release v3.3-dev3". 11 Julie 2025. Besoek op 22 Julie 2025.
- ↑ "MySQL Load Balancing with HAProxy" (in Engels). Severalnines AB. 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2015. Besoek op 19 Februarie 2013.
- ↑ "Nuts & Bolts: HAproxy" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2014. Besoek op 8 April 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webwerf
- HAProxy-ondernemingsweergawe
- Amptelike webwerf van HAProxy Technologies
- Windows-terugvoeragent vir HAProxy