Geelbruin
Voorkoms
| #F0DC82 |
Geelbruin (ook vaalgeel) is 'n kleur wat tussen geel en bruin op die kleurwiel lê.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word geelbruin as volg voorgestel:
| Model | Koördinate |
|---|---|
| Heksadesimale kode | #F0DC82 |
| RGB-kleurmodel | (240, 220, 130) |
| CMYK | (0, 8, 46, 6) |
| HSV | (49°, 46%, 94%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]