Finding Nemo
| Finding Nemo | |
|---|---|
| Regisseur | Andrew Stanton |
| Produksieleier | Graham Walters |
| Draaiboek |
|
| Met | |
| Musiek deur | Thomas Newman |
| Redigeerder | David Ian Salter |
| Ateljee | Pixar Animation Studios |
| Verspreider | Buena Vista Pictures Distribution |
| Uitgereik | 18 Mei 2003 (Los Angeles) 30 Mei 2003 (VSA) |
| Speeltyd | 100 minute[1] |
| Land | VSA |
| Taal | Engels |
| Begroting | VS$94 miljoen[1] |
| Bruto wins | VS$940.3 miljoen[1] |
| Opgevolg deur | Finding Dory |
| IMDb-profiel | |
Finding Nemo is 'n rekenaargeanimeerde familie/buddy-rolprent van 2003 wat deur Andrew Stanton geregisseer is. Die stemme van Albert Brooks, Ellen DeGeneres, Alexander Gould, Willem Dafoe, Geoffrey Rush kom onder andere daarin voor. Die rolprent is deur Graham Walters vervaardig en versprei deur Buena Vista Pictures Distribution. Die draaiboek is deur Andrew Stanton, Bob Peterson en David Reynolds geskryf en die musiek is gekomponeer deur Thomas Newman, wat ook musiek vir die rolprente The Shawshank Redemption en American Beauty gekomponeer het.
Rolverdeling
[wysig | wysig bron]- Albert Brooks as Marlin
- Ellen DeGeneres as Dory
- Alexander Gould as Nemo
- Willem Dafoe as Gill
- Brad Garrett as Bloat
- Allison Janney as Peach
- Stephen Root as Bubbles
- Austin Pendleton as Gurgle
- Vicki Lewis as Deb
- Joe Ranft as Jacques
- Geoffrey Rush as Nigel
- Andrew Stanton as Crush
- Elizabeth Perkins as Coral
- Nicholas Bird as Squirt
- Bob Peterson as Mr. Ray
- Barry Humphries as Bruce
- Eric Bana as Anchor
- Bruce Spence as Chum
- Bill Hunter as Philip Sherman
- LuLu Ebeling as Darla
- Jordy Ranft as Tad
- Erica Beck as Pearl
- Erik Per Sullivan as Sheldon
Ontvangs
[wysig | wysig bron]Resensies
[wysig | wysig bron]Op Rotten Tomatoes gee 99% van 266 beoordelaars die rolprent 'n positiewe resensie, met 'n gemiddelde telling van 8,7/10.[2] Webwerf Metacritic bereik 'n telling van 90/100, gebaseer op 38 resensies, wat staan vir "oor die algemeen gunstige resensies".[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Finding Nemo (2003)". Box Office Mojo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2012. Besoek op 11 Januarie 2014.
- ↑ "Finding Nemo". Rotten Tomatoes (in Engels). Besoek op 3 Augustus 2025.
- ↑ "Finding Nemo Reviews". Metacritic (in Engels). Besoek op 3 Augustus 2025.