Digitale media
Voorkoms
Digitale media
| Subklas van | elektroniese media |
|---|---|
| Gebruik | digitale radio, digitale televisie, DV |
| Gebruik deur | digital media design |
| WordLift URL | https://www.seostatecollege.com/website-design-state-college-pa |
Digitale media is enige media wat in masjienleesbare formate geënkodeer is.[1] Digitale media kan geskep, gekyk, versprei, gewysig en bewaar word op digitale elektroniese toestelle.
Hardeskywe
[wysig | wysig bron]Hardeskywe stoor inligting in binêre vorm en so word beskou as 'n soort fisiese digitale media.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Digital Media" (PDF). Technology Brief. University of Guelph. September 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 26 Februarie 2015. Besoek op 28 Maart 2014.