David Robb
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| David Robb | |
| Geboorte | 23 Augustus 1947 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 1970–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
David Robb (gebore 23 Augustus 1947) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Young Victoria (2009) en in die televisiereeks Downton Abbey (2010).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1980: Kobjes: A Rock for All Seasons
- 2009: The Young Victoria
- 2016: Sacrifice
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1978: Scorpion Tales
- 1979: The Legend of King Arthur
- 1980: Forgive Our Foolish Ways
- 1992: Strathblair
- 2000: Headless
- 2005: Lost Worlds
- 2009: Patton 360
- 2010: Downton Abbey
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: The Caledonian Cascade
- 1982: Charles & Diana: A Royal Love Story
- 1987: Dreams Lost, Dreams Found
- 1997: The Princess Stallion
- 2008: The Adventures of Don Roberto