Dances with Wolves
Voorkoms
| Dances with Wolves | |
|---|---|
| Regisseur | Kevin Costner |
| Produksieleier | Jim Wilson Kevin Costner |
| Draaiboek | Michael Blake |
| Met |
|
| Musiek deur | John Barry |
| Kinematografie | Dean Semler |
| Redigeerder | Neil Travis |
| Ateljee | Tig Productions Majestic Films International |
| Verspreider | Orion Pictures |
| Uitgereik | 19 Oktober 1990 |
| Speeltyd | 181 min |
| Land | |
| Taal | Engels |
| IMDb-profiel | |
Dances with Wolves is 'n Amerikaanse rolprent uit 1990 wat geregisseer is deur Kevin Costner.[1] Die rolprent het sewe Oscars gewen tydens die 63ste Oscar-toekenningsaand.[2]
Hoofrolspelers
[wysig | wysig bron]- Kevin Costner
- Mary McDonnell
- Graham Greene
- Rodney Grant
- Floyd Red Crow Westerman
- Tantoo Cardinal
- Jimmy Herman
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dances with Wolves.
Wikiquote het aanhalings deur Dances with Wolves.- Dances with Wolves op IMDb