Daegu
Voorkoms
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Streek | Yeongnam |
| Koördinate | 35°52′N 128°36′O / 35.867°N 128.600°O |
| Stigting | 757 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 1 499,51 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 106 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2022) | 2 366 852 |
| - Bevolkingsdigtheid | 2 730/vk km |
| Tydsone | UTC+9 (KST) |
| Burgemeester | Kwon Young-jin |
| Amptelike webwerf | daegu.go.kr |

Daegu (Koreaans: 대구광역시, [tɛ̝.ɡu], letterlik: "groot heuwel") is die vierde grootste stad na die hoofstad Seoel, Busan en Incheon in die suide van Suid-Korea en is in die suide van die Koreaanse Skiereiland geleë. Die stad het 'n bevolking van 2 366 852 in 2022 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 1 499,51 km². Daegu is die belangrikste administratiewe, politiese en ekonomiese sentrum in die suide. Dit was een van die gasheerstede tydens beide die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2001 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Daegu.- (en) Toerisme-inligting oor Daegu op Wikivoyage
- (ko) Amptelike webwerf
- (en) "Daegu". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Julie 2025.



