Commiphora dinteri
Voorkoms
| Namibkanniedood | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Rosids |
| Orde: | Sapindales |
| Familie: | Burseraceae |
| Genus: | Commiphora |
| Spesie: | C. dinteri
|
| Binomiale naam | |
| Commiphora dinteri Engl., 1910
| |
Die Namibkanniedood (Commiphora dinteri) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Burseraceae behoort. Die plant is endemies aan Namibië.
Die boom se FSA-nommer is 274.2[1]