Gaan na inhoud

CoRoT-7

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
CoRoT-7
Sterrebeeld Eenhoring
Spektraaltipe K0V
Soort Hoofreeksster
Besonderhede
Radius (R) 0,84±0,1
1,17×106 ± 6,96×104 km
Afstand (ligjaar) 159,6±0,4 pc (521 ligjare)
Eienskappe
Planete CoRoT-7b, CoRoT-7c, CoRoT-7d
Ander name
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

CoRoT-7 is 'n dubbelster in die sterrebeeld Eenhoring. Die stelsel bestaan uit twee sterre: CoRoT-7A en CoRoT-7B. CoRoT-7A is 'n geeldwerg en die primêre ster in die stelsel. Dit is effens kleiner en koeler as die Son. CoRoT-7B, die sekondêre ster, is 'n rooidwerg wat in 2021 ontdek is. Die stelsel is veral bekend vir die superaarde-eksoplanete CoRoT-7b en CoRoT-7c, wat in 2009 deur die CoRoT-ruimteteleskoop ontdek is en wat die eerste bevestigde rotsagtige eksoplanete is. 'n Derde eksoplaneet, CoRoT-7d, is ook later in die stelsel ontdek.[1][2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]