Gaan na inhoud

Bespreking:Fasies

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Jcwf in onderwerp Uitspraak

Uitspraak

[wysig bron]

Hierdie woord kom van Latyn facies, wat eintlik drie lettergrepe het fa-ci-es en die enkelvoud is gelyk aan die meervoud. Hoe word dit in Afrikaans eintlik uitgespreek? Daar kan ook verwarring ontstaan met die woord fasie (gesig) wat 'n meervoud fasies het. Moet daaroor iets gesê word? Jcwf (kontak) 14:36, 14 Junie 2018 (UTC)Beantwoord