Bespreking:Cache
Nuwe onderwerpVoorkoms
Jongste opmerking: 2 maande gelede deur Oesjaar in onderwerp Afrikaanse naam
| Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Cache-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
|
Daaglikse bladtrekke van Cache
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Afrikaanse naam
[wysig bron]@Pynappel @Oesjaar Sien ook "cache" by hierdie skakel : https://www.roekeloos.co.za/woordeboeke/rekenaarwoordeboek/ - Rooiratel (kontak) 06:44, 14 Oktober 2025 (UTC)
- @Rooiratel kas met die betekenis van cache lyk vir my soos 'n nuutskepping. Dit is nie in die HAT met daardie betekenis nie. Kom ons kry dalk ook insette by @BurgertB @Woordgenoot @Suidpunt @Geebee100. – 🍍 Pynappel (kontak) 08:28, 14 Oktober 2025 (UTC)
- Stem saam, die Afrikaanse naam moet iets te doen hê met "geheue" of "stoor". Vir my klink "tussengeheue" die beste in terme van hoe dit werk op 'n rekenaar. - Rooiratel (kontak) 08:32, 14 Oktober 2025 (UTC)
- De woordeboeke (Pharos, HAT) gee die woorde cache en cachegeheue as sinonieme. ~ Burgert (kontak) 13:25, 14 Oktober 2025 (UTC)
- Gemeenskap, moenie vergeet van Wikipedia:Rekenaarterme nie. Groete! Oesjaar (kontak) 08:34, 15 Oktober 2025 (UTC)