Azumanga Daioh
Voorkoms

Azumanga Daioh (Japannees: あずまんが大王, Hepburn: Azumanga Daiō) is 'n Japannese yonkoma-komedie-mangareeks geskryf en geïllustreer deur Kiyohiko Azuma. Dit is vanaf Februarie 1999 tot Mei 2002 in die maandelikse tydskrif Dengeki Daioh deur MediaWorks uitgegee. Drie bykomende hoofstukke is in Mei 2009 in Shogakukan se Monthly Shōnen Sunday gepubliseer om die manga se tiende bestaansjaar te vier. Die manga is eers in Engels vrygestel deur ADV Manga, en later heruitgereik deur Yen Press.
Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Sparrow, A.E. (4 Desember 2007). "Azumanga Daioh Omnibus Review". IGN. Ziff Davis, LLC.
- Carlson, Johanna Draper (19 Desember 2007). "Azumanga Daioh Omnibus". Manga Worth Reading. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Januarie 2015.
- "Anime+ Podcast Episode #005". Anime+ Podcast. 2 Maart 2006.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Azumanga Daioh.