Assen
Voorkoms
|
Munisipaliteit: | |
|---|---|
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Koördinate | 52°59′N 6°33′O / 52.983°N 6.550°O |
| Stigting | 17de eeu |
| Provinsie | Drenthe |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 83,48 vk km |
| Hoogte bo seevlak | m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (31 Des. 2010) | 67 162 |
| - Bevolkingsdigtheid | 818/vk km
|
| Tydsone | UTC +1 |
| - Somertyd | UTC +2 |
| Klimaat | [[{{{klimaat}}}]] |
| Gemiddelde temperatuur: | |
| - Jaarlikse maksimum | {{{makstemp1}}} °C |
| - Maksimum Januarie / Julie | {{{makstemp2}}} °C |
| - Jaarlikse minimum | {{{mintemp1}}} °C |
| - Minimum Januarie / Julie | {{{mintemp2}}} °C |
| Gemid. jaarlikse neerslae | {{{neerslae}}} mm |
| Burgemeester (party) | Marco Out |
| Daaglikse bestuur | PvdA, VVD, ChristenUnie, D66 |
| Amptelike webwerf | assen.nl |
| Wikimedia Commons | Assen |
Assen is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 67 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 83 km². Assen is die hoofstad van Drenthe. In die munisipaliteit word die Drentse Museum, die Drentse Argief en die Kloosterkerk aangetref.
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Assen:
Anreep, Assen (stad), De Haar, Graswijk, Loon, Rhee, Schieven, Ter Aard, Ubbena, Vries (gedeeltelik), Witten, Zeijerveen en Zeijerveld.
Wyke
[wysig | wysig bron]Wyke van die stad Assen (elf):
Assen-Oost, Assen-West, Centrum Assen, De Lariks, Diepstroeten, Kloosterveen, Marsdijk, Messchenveld, Noorderpark, Peelo en Pittelo.


