Gaan na inhoud

Arsenal F.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Arsenal FC
Volle naam Arsenal Football Club
Stigting 11 Desember 1886; 139 jaar gelede (1886-12-11), as Dial Square
Tuisveld Emirates Stadium, Londen
Kapasiteit 60 338[1]
Eienaar Kroenke Sports & Entertainment
Voorsitter Vlag van Verenigde State van Amerika Stan Kroenke
Vlag van Verenigde State van Amerika Josh Kroenke
Afrigter Vlag van Spanje Mikel Arteta
Liga Premier League
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Arsenal Football Club is 'n professionele Londense sokkerspan wat in die Engelse Premier League speel. Hulle is een van die mees suksesvolle Engelse sokkerspanne en het al drie keer die Premier League gewen. Die klub dra rooi-en-wit truie en hul tuisveld is die Emirates-stadion in Noord-Londen. Hulle bynaam is "The Gunners". Die klub is in 1886 in Woolwich, Suidoos-Londen, gestig en is vernoem na die Royal Arsenal wapenfabriek. In 1913 het die klub na die Highbury Stadium in Islington, Noord-Londen, geskuif, en in 2006 na die nuwe, groter, Emirates Stadium, ongeveer 'n half-kilometer vanaf Highbury.

Erelys

[wysig | wysig bron]

Plaaslik

[wysig | wysig bron]
  • Kampioen van Engeland (13)
1930–31, 1932–33, 1933–34, 1934–35, 1937–38, 1947–48, 1952–53, 1970–71, 1988–89, 1990–91, 1997–98, 2001–02, 2003–04
  • FA Cup (14)
1930, 1936, 1950, 1971, 1979, 1993, 1998, 2002, 2003, 2005, 2014, 2015, 2017, 2020
  • League Cup (2)
1987, 1993
  • Charity Shield / FA Community Shield (16)
1930, 1931, 1933, 1934, 1938, 1948, 1953, 1991 (gedeel), 1998, 1999, 2002, 2004, 2014, 2015, 2017, 2020

Europees

[wysig | wysig bron]
  • European Cup Winners' Cup (1)
1993–94
  • Inter-Cities Fairs Cup (1)
1969–70

Bekende oud-spelers en afrigters

[wysig | wysig bron]

Spelers

[wysig | wysig bron]

Afrigters

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Premier League Handbook Season 2013/14" (PDF). Premier League. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 31 Januarie 2016. Besoek op 17 Augustus 2013.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]