Anthony Sharp
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Anthony Sharp | |
| Geboorte | 16 Junie 1915 |
|---|---|
| Sterfte | 23 Julie 1984 (op 69) |
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Anthony Sharp (16 Junie 1915 – 23 Julie 1984) was 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Clockwork Orange (1971), Barry Lyndon (1975), en Never Say Never Again (1983).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1966: Soldier Martin
- 1971: A Clockwork Orange
- 1973: Gawain and the Green Knight
- 1975: Barry Lyndon
- 1976: The Confessional
- 1983: Never Say Never Again
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1955: St. Ives
- 1956: Rex Milligan
- 1957: Angel Pavement
- 1962: Steptoe and Son
- 1965: Pardon the Expression
- 1968: Wink to Me Only
- 1974: Wodehouse Playhouse
- 1976: Well Anyway
- 1977: The Flockton Flyer
- 1978: Bernie
- 1979: To the Manor Born
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1946: They Flew Through Sand
- 1946: Adventure Story
- 1947: Caesar's Friend
- 1949: Marriage Aforethought
- 1949: Old English
- 1953: The Secret of High Peak Farm
- 1955: The Whiteoak Chronicles: The Building of Jalna
- 1959: Bellweather Nine
- 1974: Bellamira