Alpes-de-Haute-Provence
Voorkoms
| Alpes-de-Haute-Provence (04) | |
|---|---|
| Gewes | Provence-Alpes-Côte d'Azur |
| Prefektuur | Digne-les-Bains |
| Onderprefekture | Barcelonnette, Castellane, Forcalquier |
| Bevolking | 164 308 inw. (2019) |
| Bevolkingsdigtheid | 22 inw./vk km |
| Oppervlakte | 6 925 vk km |
| Arrondissemente | 4 |
| Kantonne | 30 |
| Munisipaliteite | 200 |
| President van die Conseil général |
Éliane Barreille |
Alpes-de-Haute-Provence (04) is 'n Franse département. Sy prefektuur (hoofstad) is Digne-les-Bains, sy onderprefekture Barcelonnette, Castellane en Forcalquier. Die département maak deel uit van die gewes Provence-Alpes-Côte d'Azur.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Alpes-de-Haute-Provence.- Die webwerf van die Prefektuur
- Die webwerf van die Conseil général
- france-pub.com/Alpes-de-Haute-Provence
| Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |