Gaan na inhoud

2019 Curriebeker Premierafdeling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2019 Curriebeker
Verdedigende kampioene Natalse Haaie (8ste titel)
Kampioene Vrystaat Cheetahs (6ste titel)

Die 2019 Curriebeker Premierafdeling was ’n top rugbykompetisie wat van 12 Julie – 7 September 2019 tussen die provinsiale spanne van Suid-Afrika beslis is. Dit was die 81ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Die Natalse Haaie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Westelike Provinsie met 17–12 in die 2018 eindstryd in Kaapstad verslaan.

Die eindstryd in 2019 is op 7 September 2019 beslis met die Vrystaat Cheetahs wat teen die Goue Leeus in Bloemfontein gespeel het. Die Vrystaat Cheetahs het met 31–28 gewen en hulle 6ste titel ingepalm.

Spanne

[wysig | wysig bron]
2019 Curriebeker Premierafdelingspanne
Span Borgskapnaam Stadion Stadionborg
Blou Bulle Vodacom Blou Bulle Loftus Versfeld geen
Goue Leeus Xerox Goue Leeus Ellispark Emirates Airlines
Westelike Provinsie DHL Westelike Provinsie Nuweland DHL
Vrystaat Cheetahs Toyota Vrystaat Cheetahs Vrystaatstadion Toyota
Natalse Haaie Cell C Sharks Kings Park Jonsson
Pumas Pumas Mbombelastadion geen
Griekwas Tafel Lager Griekwas Griekwapark, Kimberley Tafel Lager

Tabel

[wysig | wysig bron]
2019 Curriebekertabel bekyk · wysig · bespreek
Pos Naam S W G V PV PT +/− DV DT DBP VBP Tabelpunte
1 Cheetahs 6 4 0 2 234 162 +72 34 21 4 2 22
2 Leeus 6 4 0 2 173 174 -1 24 21 4 2 22
3 Griekwas 6 4 0 2 178 175 +3 22 24 4 1 21
4 Natalse Haaie 6 4 0 2 170 179 -9 20 22 2 1 19
5 Westelike Provinsie 6 2 0 4 176 146 +30 23 19 2 4 14
6 Blou Bulle 6 2 0 4 143 191 −48 20 25 2 0 10
7 Pumas 6 1 0 5 161 208 −47 19 30 3 2 9

[1]


Tabelnotas

[wysig | wysig bron]
  • Pos = Tabelposisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
  • DV = Drieë vir
  • DT = Drieë teen
  • DBP = Driebonuspunt: toegeken aan 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd.
  • VBP = Verloorbonuspunt: toegeken aan die verloorspan indien hulle met 7 of minder punte verloor het.
  • Pte = Alle tabelpunte versamel.
Voorafgegaan deur
2018 Curriebeker
Curriebeker
2019
Opgevolg deur
2020–21 Curriebeker

Wedstryde

[wysig | wysig bron]

Eindstryd

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]