Trente
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Trient)
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Streek | |
| Provinsie | |
| Koördinate | 46°04′N 11°07′O / 46.067°N 11.117°O |
| Stigting | Omstreeks 300 v.C. |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 157,92 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 194 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (Maart 2012) | 117 307 |
| - Bevolkingsdigtheid | 740/vk km |
| Tydsone | UTC +1 (MET) |
| Somertyd | UTC +2 (MEST) |
| Burgemeester | Alessandro Andreatta (DP) |
| Amptelike Webwerf | comune.trento.it |
Trente (Italiaans: Trento, [ˈtrɛnto] of [ˈtrento], ; Duits: Trient; Ladinies: Trënt; Venesiaans: Trènt) is die hoofstad en grootste stad van die outonome provinsie Trentino en van die outonome streek Trentino-Suid-Tirool in Italië met 'n bevolking van 117 307 in 2012 en 'n oppervlakte van 157,92 km². Trente het in 1918 as gevolg van Oostenryk-Hongarye se neerlaag tydens die Eerste Wêreldoorlog onder Italiaanse bewind gekom. Die stad is langs die Adigerivier geleë.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Trente.- (en) Toerisme-inligting oor Trento op Wikivoyage
- (it) Amptelike webwerf
- (en) "Trento". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Maart 2019.


