Simpelveld
Voorkoms
Simpelveld | |
|---|---|
Munisipaliteit | |
Bord Simpelveld | |
Ligging van Simpelveld-munisipaliteit in Limburg | |
| Koördinate: 50°53′00″N 5°55′00″O / 50.88333°N 5.91667°O | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Regering | |
| • Burgemeester | Richard de Boer (VVD) |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 16,02 km2 (6,19 vk. myl) |
| • Land | 16,02 km2 (6,19 vk. myl) |
| • Water | 0 km2 (0 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 10 912 |
| • Digtheid | 681/km2 (1 763,8/vk. myl) |
| Poskode | 6350-6351, 6353, 6369 |
| Skakelkodes | 045 |
| Webwerf | www.simpelveld.nl |
Simpelveld (Limburgs: Zumpelveld) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 11 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 16 km². Die dorp Simpelveld het sowat 6 000 inwoners (2005).
In die munisipaliteit word Simpelvelds en Bocholts gepraat, wat variante van die Ripuariese dialek (veral Bocholts) is.
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Simpelveld:
Baaks/Sweijer, Baneheide, Bocholtz, Bocholtzerheide, Bosschenhuizen, Broek, Bulkemsbroek, Huls, In de Gaas, Molsberg, Prickart, Simpelveld (dorp), Vlengendaal, Waalbroek en Zandberg.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Simpelveld.