Győr
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Raab)
Győr Raab • Ráb | |
|---|---|
Győr se stadsaal | |
| Koördinate: 47°41′3″N 17°38′4″O / 47.68417°N 17.63444°O | |
| Land | |
| Regering | |
| • Burgemeester | Zsolt Borkai |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 174,61 km2 (67,42 vk. myl) |
| Hoogte | 108 m (354 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 128 567 |
| • Digtheid | 730,71/km2 (1 892,5/vk. myl) |
| Webwerf | www.gyor.hu |
Győr (uitgespreek [ˈɟøːr]; Duits: Raab, Slowaaks: Ráb) is 'n stad in noordwestelike Hongarye wat halfpad tussen Wene en Boedapest geleë is. Die stad is geleë aan beide kante van die Donau en is 8 kilometer van die Hongarye-Slowaakse grens en 62 km van die Slowaakse hoofstad, Bratislava. Met sowat 128 duisend inwoners is die stad die sesde grootste in die land.
Susterstede
[wysig | wysig bron]
Erfurt, Duitsland
Sindelfingen, Duitsland
Ingolstadt, Duitsland
Poznań, Pole
Colmar, Frankryk
Montevideo, Uruguay
Braşov, Roemenië
Kuopio, Finland