Quito
Voorkoms
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Koördinate | 00°13′N 78°31′W / 0.217°N 78.517°W |
| Gestig op | 6 Desember 1534 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 352 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 2 850 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2019) | 1 978 376 |
| - Metropolitaanse gebied (2019) | 2 700 000 |
| - Bevolkingsdigtheid | 4 602 /vk km |
| Tydsone | UTC -5 |
| Burgemeester | Pabel Muñoz |
| Amptelike webwerf | quito.gob.ec |
Quito (Spaans: San Francisco de Quito) is die hoofstad en tweede grootste stad van Ecuador naas Guayaquil. Die stad het 'n bevolking van 1 619 791 in 2010 gehad en beslaan 'n oppervlakte 352 km². Die stad is op 6 Desember 1534 deur Spanjaarde onder Sebastián de Belalcázar gestig. Die historiese middestad van Quito is in 1978 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
Guápulo de Quito
[wysig | wysig bron]Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Quito.- (en) Toerisme-inligting oor Quito op Wikivoyage
- (es) Amptelike webwerf
- (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy
- (en) "Quito". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Julie 2019.


